album cover
Die Mite
투어 중
album cover
Die Mite은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2020년 7월 31일일에 WM South Africa에서 발매되었습니다.Monumentaal
2020년 7월 31일
라벨WM South Africa
BPM130
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Jy’t gedroom van 'n mite van 'n man en vrou
Was gevul met antieke skrif en klip gebou
Daar was vuur in die lug, hy het haar toegevou in sy arms
[Verse 2]
Jy’t geleer uit die mite hoe ons saam moet staan
Deur die vloed van riviere en die donker maan
Hoe ons storie net langer as die Nyl bestaan
En dat ons hiërogliewe net nie kan vergaan
[Verse 3]
Vir jou
Vir jou
Vir jou sal ek beskerm as daar brande is
En almal leer baklei teen onse rus vir jou
[Verse 4]
Vir jou
Vir jou sal ek 'n tempel bou uit sand en steen
Papirusrolle vol van onse lewens sal ek skryf
En die mite van jou en my
Die mite van jou en my
[Verse 5]
Jy’t gewaak met die wete dat jy wel bestaan
Geweet dat ek moet soek waar ek nog nooit het
Waar my spore nog nooit hul merke in die sand gemaak het
[Verse 6]
In 'n skip sal ek vaar daar waar die waters stroom
Op soek na 'n mite en hom waar laat kom
Genoeg ammunisie vir my hart bekom
Deur verkeerde besluite maar ek draai my om
[Verse 7]
Vir jou
Vir jou
Vir jou sal ek beskerm as daar brande is
En almal leer baklei teen onse rus vir jou
[Verse 8]
Vir jou
Vir jou sal ek 'n tempel bou uit sand en steen
Papirusrolle vol van onse lewens sal ek skryf
En die mite van jou en my
Die mite van jou en my
[Verse 9]
Jy’t gedroom van 'n mite van 'n man en vrou
Was gevul met antieke skrif en klip gebou
Daar was vuur in die lug, hy het haar toegevou in sy arms
[Verse 10]
Vir jou
Vir jou
Vir jou sal ek beskerm as daar brande is
En almal leer baklei teen onse rus vir jou
[Verse 11]
Vir jou
Vir jou sal ek 'n tempel bou uit sand en steen
Papirusrolle vol van onse lewens sal ek skryf
En die mite van jou en my
En die mite van jou en my
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...