album cover
Rolmodel
1,916
Hip-Hop/Rap
Rolmodel은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2022년 8월 22일일에 Parowphernalia에서 발매되었습니다.There It Is
album cover
발매일2022년 8월 22일
라벨Parowphernalia
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM117

크레딧

실연 아티스트
Jack Parow
Jack Parow
실연자
작곡 및 작사
Zander Tyler
Zander Tyler
작사가 겸 작곡가
Loki Rothman
Loki Rothman
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Loki Rothman
Loki Rothman
프로듀서

가사

Almal wil Pappa P wees
Pappa P Pappa P Pappa P wees
Almal wil almal wil Pappa P wees
Pappa P Pappa P Pappa P wees
Oh no, julle hou nie op moan nie
Shhh, poes, niemand hou van jou nie
So lank nommer een bra, dit raak al lonely
Twee dekades niemand fokken kom eers close nie
Daar's no ou's wat so rou soos die ou flow nie
Baie try maar no ou gee my 'n go nie
Die one and only bro you don't fokken know me
My flows oh so fresh, jou flow's ou polonie
Oh no, die bro's eerste klas
Maak die gras fokken groener waar jou beeste was
So maak weer geraas vir die eregas
Dan kom ek weer 'n keer deur jou deur gebars
Ek's lonely, wens dat daar iemand beter was
Maar bra, julle kak klink soos 'n kleuterklas
So trek jou broek op en maak jou fokken veters vas
Want bra, jy's nou in vir 'n meesterklas
Almal wil Pappa P wees
Pappa P Pappa P Pappa P wees
Almal wil almal wil Pappa P wees
Pappa P Pappa P Pappa P wees
Almal wil almal wil Pappa P wees
Pappa P Pappa P Pappa P wees
Almal wil almal wil Pappa P wees
Pappa P
Pappa P jou fokken baas
Almal wil Pappa P wees
Pappa P Pappa P Pappa P wees
Almal wil almal wil Pappa P wees
Pappa P
Pappa P jou fokken baas
Vinnig almal kom en kyk
Fokkit hierdie bra is great
Ek move net forward, jy's agteruit
Ek's nie 'n dokter nie bra maar ek operate
Almal try al so lank om die man te vang
Maar ek maak selfs die bande van jou bantam bang
Terwyl jy besig is om aan te gaan
Verkoop ek shows uit van Jozi tot Amsterdam
Aan die brand, dis moeilik om die vuur te blus
Al probeer hulle heeltyd op my vuur te pis
Duiwel vat gou die wiel en bestuur gerus
Ek's klaar op die grondpad, het die teer gemis
Dis jou eie skuld dat jy laat geslaap het
Ek's die grootste kak wat my ma gemaak het
Alles raak goud wat ek aangeraak het
So bly tjoepstil as ek klaar gepraat het
Almal wil Pappa P wees
Pappa P Pappa P Pappa P wees
Almal wil almal wil Pappa P wees
Pappa P Pappa P Pappa P wees
Almal wil almal wil Pappa P wees
Pappa P Pappa P Pappa P wees
Almal wil almal wil Pappa P wees
Pappa P
Pappa P jou fokken baas
Almal wil Pappa P wees
Pappa P Pappa P Pappa P wees
Almal wil Pappa P wees
Pappa P
Pappa P jou fokken baas
Pappa P jou fokken baas
Written by: Loki Rothman, Zander Tyler
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...