album cover
Piele
2,079
Hip-Hop/Rap
Piele은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2022년 8월 22일일에 Parowphernalia에서 발매되었습니다.There It Is
album cover
발매일2022년 8월 22일
라벨Parowphernalia
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM87

크레딧

실연 아티스트
Jack Parow
Jack Parow
실연자
작곡 및 작사
Zander Tyler
Zander Tyler
작사가 겸 작곡가
Fred den Hartog
Fred den Hartog
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Fred den Hartog
Fred den Hartog
프로듀서
Loki Rothman
Loki Rothman
프로듀서

가사

[Intro]
Piele, piele, piele, piele, piele, piele, piele
[Verse 1]
Môre sien jy my rol in 'n V-Dub
Cops volg my heeltyd met 'n pee cup
Kinders spring op as ek die muur slat
Ek's altyd fokken ready vir 'n bier vat
Bel vir die laan, hallo, what's up?
Kan ek dalk 'n jol by die club kap?
Nog 'n paar doppe by die pub slat
Fresh nuwe Pumas wat die mat slat
Wil heeldag fokken bier by die huis drink
Fok 'n fancy kar, ek soek 'n spaceship
Ek wil heeldag rond vlieg en fokken uitflip
En laat aand in 'n hoekie sit en uittrip
Nog steeds fokken chommies in Benoni
Nog steeds meer snor as 'n porra vrou, Toni
Voel nog steeds 'n fok of niemand van my hou nie
Want alles is piele en piele fokken joke nie
[Chorus]
Moenie worry nie
Alles is piele
Alles is piele
Alles is piele, bra
Moenie worry nie
Alles is piele
Alles is piele
Alles is piele, bra
Moenie worry nie
Alles is piele
Alles is piele
Alles is piele, bra
Moenie worry nie
Alles is piele
Alles is piele
Alles is piele, bra
[Verse 2]
As ek in stap raak almal stil, Valpré
Sorry pappa, jy kan fokken klaar kry
Los jou baggage by die huis, vra my
Ek wil heel fokken aand by die bar bly
Moenie daai eet nie, dis fattening
Dis hoekom ek heeldag braai, banting
Mense hardloop heeltyd rond, fokken frantic
Brand al jou kilojoules, so fokken tantric
Almal het gedog ek's vannie mark af, Volksie
Maybe moet ek my goed pak in 'n boksie?
Opgee en begin fokken swot, Kovsie
Maar ek soek eers my eie fokken braai show, Toksie
Ek's dik uitgerus en my vibe is aan
En ek wil my piele rympies in jou brein in mang
Elke ding wat ek uitsit maak jou knieë lam
Want 'n piele boer maak 'n piele plan, uh
[Chorus]
Moenie worry nie
Alles is piele
Alles is piele
Alles is piele, bra
Moenie worry nie
Alles is piele
Alles is piele
Alles is piele, bra
Moenie worry nie
Alles is piele
Alles is piele
Alles is piele, bra
Moenie worry nie
Alles is piele
Alles is piele
Alles is piele, bra
[Outro]
Moenie worry nie
Alles is piele
Alles is piele
Alles is piele
Moenie worry nie
Alles is piele
Alles is piele
Alles is piele
Written by: Fred den Hartog, Zander Tyler
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...