album cover
Ophou
album cover
Ophou은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2022년 9월 30일일에 Warner Music Africa에서 발매되었습니다.Ophou - Single
2022년 9월 30일
라벨Warner Music Africa
BPM104
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Ek weet hoe om te dans
Ek weet hoe om jou aan te trek
En ek skryf vir jou 'n liedjie soos net ekke kan
Verlei jou met 'n glimlag van die sekelmaan
[Verse 2]
Kan jou ego streel
Op jou gevoelens speel en dan
Net so maklik vang en terug gooi in die water in
Maar hoe kry jy dit reg om my so om te spin?
[Verse 3]
Jy breek my kop met alles wat jy het
Komaan sê my net, wat moet ek doen?
[Verse 4]
Ek weet nie hoe om te ophou
Ophou
Ek gaan vanaand onder jou venster staan
Ek roep jou naam
Tot jy vir my wil hê
[Verse 5]
Ek weet nie hoe om te ophou
Ophou
Sal jy my optel, in jou hande dra
My oë in staar
So sê my, sê my toe
Want ekke weet nie hoe om te ophou
[Verse 6]
Het al my ma gebel
Haar alles van jou vertel en so
Maar jy sien my nie eers raak nie of dis hoe dit voel
Hoekom is ek so seker jy's vir my bedoel?
[Verse 7]
Jy breek my kop met alles wat jy het
Komaan sê my net wat moet ek doen?
[Verse 8]
Ek weet nie hoe om te ophou
Ophou
Ek gaan vanaand onder jou venster staan
Ek roep jou naam
Tot jy vir my wil hê
[Verse 9]
Ek weet nie hoe om te ophou
Ophou
Sal jy my optel, in jou hande dra
My oë in staar
So sê my, sê my toe
Want ekke weet nie hoe om te ophou
[Verse 10]
Want ekke weet nie hoe om te ophou
[Verse 11]
Ek weet nie hoe om te ophou
Ophou
Ek gaan vanaand onder jou venster staan
Ek roep jou naam
Tot jy vir my wil hê
[Verse 12]
Ek weet nie hoe om te ophou
Ophou
Sal jy my optel, in jou hande dra
My oë in staar
So sê my, sê my toe
Want ekke weet nie hoe om te ophou
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...