Vrede의 Kaalgat In Die Reën을(를) 감상해 보세요.

Kaalgat In Die Reën

Vrede

Afrikaans

56 Shazams

제공

크레딧

실연 아티스트
Vrede
Vrede
실연자
작곡 및 작사
Abel Kraamsaal
Abel Kraamsaal
작사
프로덕션 및 엔지니어링
Tertius Human
Tertius Human
프로듀서

가사

Toe die eerste druppel op my kop val Toe dans jy lankal in die reën Toe die laaste druppel oor my skouer rol Is jou gemoed lankal vol Kaalgat in die reën my baby, ons dans kaalgat in die reën Sonder inhibisies my baby, ons dans kaalgat in die reën Met elke vrons oor my voorkop Met elke traan in jou dop Bly more net 'n aand ver En die volgende straat net 'n blok Kaalgat in die reën my baby, ons dans kaalgat in die reën Sonder inhibisies my baby, ons dans kaalgat in die reën So stil die somer so koud die wind So as die donker jou verblind Die donderweer onder jou vingernaels Waar jy vrede vind Kaalgat in die reën my baby, ons dans kaalgat in die reën Sonder inhibisies my baby, ons dans kaalgat in die reën Met ou drome in jou agterplaas Met vooruitsigte so ver Dans jy soekend kaalgat in die reën Op soek na iets wat jy herken Kaalgat in die reën my baby, ons dans kaalgat in die reën Sonder inhibisies my baby, ons dans kaalgat in die reën Kaalgat in die reën my baby, ons dans kaalgat in die reën Sonder inhibisies my baby, ons dans kaalgat in die reën Thanks Abel
Writer(s): Kraamsaal Abel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out