album cover
Lyf
album cover
Lyf은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2007년 1월 1일일에 SIM DD/Sting Music에서 발매되었습니다.Dagboek Van 'n Dromer
2007년 1월 1일
라벨SIM DD/Sting Music
BPM
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

Dis vanaand, na ses
En ek sit hier alleen
Met jou hier aan my lyf
En ek weet nie waarheen
En waar gaan ek jou soek?
En waar gaan ek jou kry?
Ek's heeltemal alleen
En dan vra ek jou
Gee my jou lyf
Jou hand en jou streel
En gee my jou lyf
En vat niks weer terug
En vat niks weer
Dit is vanaand, na ses
En my kussing is nat
Met jou hier aan my lyf
Want jy steel nog my hart
En waar gaan ek jou soek?
En waar gaan ek jou kry?
Ek's heeltemal alleen
En dan vra ek jou
Gee my jou lyf
Jou hand en jou streel
En gee my jou lyf
En vat niks weer terug
En vat niks weer
Want die nag is koud
Ek soek jou warmte
Jy's my verstaan
En jy is my praat
Jy's die een
My enigste een
En dan vra ek jou (Jou)
Gee my jou lyf
Jou hand en jou streel
En gee my jou lyf
En vat niks weer terug
En vat niks weer
En vat niks weer
En vat niks weer
En vat niks weer weg
En vat niks weer
Vat niks weer weg
Written by: Albert de Wet
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...