album cover
Blom
4,798
Afrikaans
Blom은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 1월 21일일에 Next Music에서 발매되었습니다.Zondagkraal
album cover
발매일2025년 1월 21일
라벨Next Music
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM107

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Zondagkraal
Zondagkraal
실연자
Hannes Eloff
Hannes Eloff
리드 보컬
작곡 및 작사
Roelf Christian Fritz
Roelf Christian Fritz
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Paul Timitch
Paul Timitch
프로듀서

가사

[Verse 1]
Baksteenmure, vensters toegeplak
Met koerantpapiere
Kerswas op die grond
'n Vuurhoutjie in my mond
En ek ry rond
[Verse 2]
Ek soek 'n weg uit hierdie nag
Geen slotte hier
Op my deur
Geen whiskey om my te maak vergeet
Jou pa sê nee
Maar ek't geweet
[Chorus]
Dae in, dae uit werk ek hierdie dae om in die son
Ek gaan jou kom haal my blom
Ek gaan jou kom haal my blom
Hierdie hande werk, ja
Hierdie hande werk vir jou
Om 'n huisie te bou vir jou
Ons huisie te bou net vir jou
[Verse 3]
Wens ek hierdie berge kon net skaduwee
Vir my hart gee
Ek wat elke aand
In die donkerte in so skree
[Verse 4]
Jou mense wat dink als gaan net oor geldgierigheid is hul held
Van hul siel maak hul 'n bordeel
Kom, my blom
Om jou te steel
[Chorus]
Dae in, dae uit werk ek hierdie dae om in die son
Ek gaan jou kom haal my blom
Ek gaan jou kom haal my blom
Hierdie hande werk, ja
Hierdie hande werk vir jou
Om 'n huisie te bou vir jou
Ons huisie te bou net vir jou
[Bridge]
En hierdie oorlog in my hart skeur oop
Hier voor die son
Hoe hierdie duiwels om my ore drom
Ek byt my tong
Leuens vertel hul heeldag maar vir jou sal ek baklei
En ek weet daai dag het jy gesê jy's lief vir my
[Chorus]
Dae in, dae uit werk ek hierdie dae om in die son
Ek gaan jou kom haal my blom
Ek gaan jou kom haal my blom
Hierdie hande werk, ja
Hierdie hande werk vir jou
Om 'n huisie te bou vir jou
Ons huisie te bou net vir jou
Written by: Roelf Christian Fritz
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...