크레딧

실연 아티스트
GSTRiNG
GSTRiNG
실연자
작곡 및 작사
Cornelis Janse Uys van Dyk
Cornelis Janse Uys van Dyk
작곡가
Hendrik Wilhelm Warmenhoven
Hendrik Wilhelm Warmenhoven
작곡가
Storm Durr-Behrens
Storm Durr-Behrens
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
프로듀서

가사

[Verse 1]
Ek verstaan soos jy
Oral op wou gaan, ek wil oor jou vaar
Seer gekry, bombardeer jy my?
Ek het klas vermy
[Verse 2]
Droë wit skuim, soen die see vir my
As jy daar gaan bly
Dood gegaan
Is my oë vol slaap?
Jy sal my verstaan
[Verse 3]
Jou malhuis-lag laat die son weer uit my kom
Opgestaan net om alles weer af te bom
Rekeningkunde maak my gelukkig soms
Ek verstaan as jy nog altyd hier uit wou kom
[Verse 4]
Jou malhuis-lag laat die son weer uit my kom
Opgestaan net om alles weer af te bom
Rekeningkunde maak my gelukkig soms
Ek verstaan as jy nog altyd hier uit wou kom
[Verse 5]
Rondgedwaal, soos jy was ek skaam
Het daai blom vergaan
Uitgesluit, want jyt my vermy
Ekt mos aangebly
[Verse 6]
Jou malhuis-lag laat die son weer uit my kom
Opgestaan net om alles weer af te bom
Rekeningkunde maak my gelukkig soms
Ek verstaan as jy nog altyd hier uit wou kom
[Verse 7]
Jou malhuis-lag laat die son weer uit my kom
Opgestaan net om alles weer af te bom
Rekeningkunde maak my gelukkig soms
Ek verstaan as jy nog altyd hier uit wou kom
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Hendrik Wilhelm Warmenhoven, Storm Durr-Behrens
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...