album cover
Maanhare
album cover
Maanhare은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2002년 1월 1일일에 Rhythm Records에서 발매되었습니다.Maanhare
앨범Maanhare
Released2002년 1월 1일
라벨Rhythm Records
언어English
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
Die spieël in die hotelkamer kan jou stories vertel van pajama dramas en downtown dames
En bad luck reisigers
Reguit uit die hel
[Verse 2]
Op die vloer van die saloon waar die delwers al daai dinge gedoen het
Hulle growwe goue ringe op die verkeerde perd gewet het
Hang ek aan die relings met die semels, ons is die rondloper hingste
Wat kop speel onder die geel kandelare
Met ons vinnige karre en ons maanhare
Maanhare
[Verse 3]
Hier waar hul soene geplant het op volstruisveer anties
En verwyte vir witblits en vuisslaan verpand het
Gekonkel en verbrand het en bak been in mekaar se arms beland het
[Verse 4]
Al die swendelaars en die uitlanders en hulle gesante
En hulle handlangers en al die ander kalante
Ja, hier tussen hulle hang ek aan die relings met die semels, ons is die rondloper hingste
Wat kop speel onder die geel kandelare
Met ons vinnige karre en ons maanhare
Maanhare
[Chorus]
Maanhare
Maanhare
Maanhare
Maanhare
Maanhare
Maanhare
Maanhare
Written by: Valiant Swart
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...