album cover
Babelas
album cover
Babelas은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 1996년 1월 1일일에 Trio Records에서 발매되었습니다.Ou Bokke en Groen Blare
1996년 1월 1일
라벨Trio Records
언어네덜란드어
BPM162
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

eina tog my skat kom ons try n feit
ek het die ouboet van alle hoofpyn
kyk my bewerasie bring my n dop pergasie
bel die dokter doen tog iets vir my
soek hier innie medisyne kas
of bind n doekie op my voorhoof vas
oo die liewe waarheid nou besef ek eers die waarheid
dit is vreeslik hierdie babelas
vat ons na n spoorwegstasie n boomplantasie vergeet die inflasie
n dapper sproei oor n wille spasie
wat het van my geword
nooit ooit weer
nooit ooit weer
eina tog my kop is seer
my hart klop wild
ek is duiselig
en my lyf roer net as ek hard probeer
maak die kinders stil bring vir my n pil
die mannetjie die hammer weer
bring die vlugtesout ek is skoon benoud
en n babelas die het ek weer
eina tog my skat kom ons try n sin
ek het die ouboet van alle hoofpyn
kyk my bewerasie bring vir my n dop pergasie
bel die dokter doen tog iets vir my
kyk weer innie medisyne kas
of bind n doekie op my voorhoof vas
oo die liewe waarheid nou besef ek eers die waarheid
dit is vreeslik hierdie babelas
vat ons na aan spoorwegstasie n boomplantasie vergeet die inflasie
n dapper sproei oor wille spasie
wat het van my geword
nooit ooit weer
nooit ooit weer
eina tog my kop is seer
my hart klop wild
ek is duiselig
en my lyf roer net as ek hard probeer
maak die kinders stil bring vir my n pil
die mannetjie die hammer weer
bring die vlugte sout ek is skoon benoud
en n babelas die het ek weer
Written by: R Bomman, Ricardo Bornman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...