뮤직 비디오

Bles Bridges - Op die vlerk van 'n spierwit duif
{artistName}의 {trackName} 뮤직 비디오 보기

제공

크레딧

실연 아티스트
Bles Bridges
Bles Bridges
보컬
작곡 및 작사
C. Blackwell
C. Blackwell
송라이터
L. Bridges
L. Bridges
송라이터
J. Rix
J. Rix
송라이터
프로덕션 및 엔지니어링
Dan Hill
Dan Hill
프로듀서

가사

Ek was so bang om van jou af weg te gaan Jy is deel van my lewe Nou weet ek niemand wat jou plek sal kan neem Daar is geen ander een wat my liefde deel Op ñ vlerk van ñ spierwit duif, kom ek terug na jou Op ñ vlerk van ñ spierwit duif, om jou weer vas te hou Hou nou op met huil. Want ek kom nou weer tuis Kyk op na die lug! Ek kom terug op ñ vlerk van ñ spierwit duif Ek lees jou briewe, om dié tyd te verwyl Ek noem jou naam in my drome In my gedagtes... Skryf ek oor ñ brief Ek wil aan jou vertel... Ek het jou so Lief! Op ñ vlerk van ñ spierwit duif, kom ek terug na jou Op ñ vlerk van ñ spierwit duif, Om jou weer vas te hou Hou nou op met huil... Want ek kom nou weer tuis Kyk op na die lug! Ek kom terug op ñ vlerk van ñ spierwit duif Ek dink aan soentjies wat ons twee weer kan steel... Ons twee tesaam me - Vir ewig! So hou nou op met huil... Want ek is gou weer tuis Kyk op na die lug! Want ek kom terug op ñ vlerk van ñ spierwit duif So hou nou op met huil... Want ek is nou weer tuis Kyk op na die lug! Want ek kom terug op ñ vlerk van ñ spierwit duif
Writer(s): Jerry Rix, Leonie Bridges, Charles Vincent Blackwell, Freddy Breck Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out