album cover
Seemeeu
album cover
Seemeeu은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 1980년 1월 1일일에 Universal Music (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.Neem My Saam
1980년 1월 1일
라벨Universal Music (Pty) Ltd.
BPM145
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

Meeue, oor die kaai.
En die deining wieg, soos die winde waai.
Lewens, vryverklaar.
As die vlerke sprei, en die tyd invaar.
Reise, onbeplan.
Onbewus, van die doel daarvan.
Kompas, in die hand.
En 'n vasteblik, op 'n verreland.
Seemeeu neem my saam.
Na waar jou reise, ook heen mag gaan.
Seemeeu neem my saam.
Daar waar ek vry kan asemhaal.
Daar waar die leweskanse draai.
Seemeeu neem my saam.
Sirkels, in die son.
En ek sou ook vlieg, as ek maar net kon.
Drome, is my vlug.
En ek reis so vêr, op 'n droom se rug.
Seemeeu neem my saam.
Na waar jou reise, ook heen mag gaan.
Seemeeu neem my saam.
Daar waar ek vry kan asemhaal.
Daar waar die leweskanse draai.
Seemeeu neem my saam.
Meeue, oor die kaai.
En die deining wieg soos die winde waai.
Lewens, vryverklaar.
As die vlerke sprei en die tyd invaar.
Seemeeu, neem my saam.
Seemeeu, neem my saam.
Written by: M. Grove
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...