album cover
Sout
5,398
Afrikaans
Sout은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2017년 7월 7일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Die Platinum Reeks
album cover
발매일2017년 7월 7일
라벨Select Musiek
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Elizma Theron
Elizma Theron
실연자
Nicholis Louw
Nicholis Louw
실연자
작곡 및 작사
Niel Schoombee
Niel Schoombee
가사
Adolf Vorster
Adolf Vorster
작곡가

가사

Ek het geweet toe ek jou sien, my moeilikheid is hier
En daar is nie plek vir omdraaikans, 'n hart is net te duur
Ek het die waarskuwings gehoor, maar liefde is mos doof?
En voor ek my kon kry was dit verby
Jy's die sout in my wonde
My vergifnis, my sonde
Jy's die vuur, jy's die reën, jy is als in een
Maar ek's mal oor jou
Jy's die doring in my vlees
Maar jy's net waar ek wil wees
Jy's die soet, jy's die stout, jy is warm, jy's koud
En saam jou wil ek sewe sakke sout eet
'n Rollercoaster maak mens bang, maar tog klim almal in
En daar waar ek moet stop is daar waar ek in gaan
En vier seisoene in een dag as ek en jy saam is
Die stilte en die storm als in jou
Jy's die sout in my wonde
My vergifnis, my sonde
Jy's die vuur, jy's die reën, jy is als in een
Maar ek's mal oor jou
Jy's die doring in my vlees
Maar jy's net waar ek wil wees
Jy's die soet, jy's die stout, jy is warm, jy's koud
En saam jou wil ek sewe sakke sout eet
Al voel ek soms of die aarde bewe
Saam met jou is 'n avontuur en ek voel lewe
Realiteit is dat my hart besluit net ek en jy
Sal ons storie kan verstaan
Jy's die sout in my wonde
My vergifnis, my sonde
Jy's die vuur, jy's die reën, jy is als in een
Maar ek's mal oor jou
Jy's die doring in my vlees
Maar jy's net waar ek wil wees
Jy's die soet, jy's die stout, jy is warm, jy's koud
En saam jou wil ek sewe sakke sout eet
En saam jou wil ek sewe sakke sout eet
Written by: Adolf Vorster, Niel Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...