Luister naar Die Campbells Essentials op Apple Music.
Die Campbells Essentials
Playlist - 29 Songs
Die Campbells, met broers Harry en Tony as lede, se pa het hulle geleer om amper elke instrument te bespeel. Sedert 2000 ryg hulle die een treffer na die ander uit, maar die twee musikale stetson-draers se musiek gaan verder as net country. Daar is ook pop, rock, ballades en sokkie wat enige partytjie aan die gang sal hou. Hulle het Suid-Afrika en die buurlande al deurgekuier, is met verskeie toekennings bekroon en verskeie van hulle trefferliedjies is volksbesit. Hierdie versameling is van Die Campbells se beste werk en deel 'n klein bietjie van hulle groot talent.
instagramSharePathic_arrow_out