Songteksten
Jy's seker blind
As jy dink daar is iets moois aan hierdie ou gesig
Dalk is jy doof
Want as jy my kon hoor sou jy omdraai en weg hardloop
Of is ek dom om te dink jy na hierdie fiasko van 'n mens sal terug kom?
Dis gevoelloos om aan hierdie hande te vat
Was dit doelloos om saam die lewe te wag?
Al is jy vêr, is jy naby aan my
Want mense en hul grense is vyande vir anders as vir my
Ek hoop jy's spyt
Ek dink ek's dood
Ek hoop jy's spyt
Ek dink ek's dood
Shangri-la
Watokal jy dit noem
Shangri-la
Watokal jy dit noem
Jy's seker blind
As jy dink daar is iets moois aan hierdie ou gesig
Dalk is jy doof
Want as jy my kon hoor sou hy omdraai en weg hardloop
Of is ek dom om te dink jy na hierdie fiasko van 'n mens sal terug kom?
Dis gevoelloos om aan hierdie hande te vat
Was dit doelloos om saam die lewe in te wag?
Al is jy ver, is jy naby aan my
Want mense en hul grense is vyande vir anders as vir my
Ek hoop jy's spyt
Ek dink ek's dood
Ek hoop jy's spyt
Ek dink ek's dood
Shangri-la
Watokal jy dit noem
Shangri-la
Watokal jy dit noem
Shangri-la
Watokal jy dit noem
Shangri-la
Watokal jy dit noem
Written by: Die Heuwels Fantasties