Songteksten

Ons staan by die einde Of is dit die begin Die mooi het verminder Die tyd staan stil Ek het nie verander Of so sê die ander Ek weet van beter Ons was seker Jyt vergeet Ekt geweet Daars net een By wie ek wil wees Die pad is oop Vir jou en my Daar's niks wat ons keer nie Niks te begeer nie Oor begin Dit voel dalk so Maar ons altwee weet Dis nie die einde nie Dis nie die einde nie Ons loop kringe om mekaar Ons is hier en dan's ons daar Kruip weg net soos kinders Toe vind ons mekaar Ek het verander Vir jou en my Ek weet nou van beter Dit is virseker, ja glo my Jy't vergeet Ek't geweet Daar's net een By wie ek wil wees Die pad is oop Vir jou en my Daar's niks wat ons keer nie Niks te begeer nie Oor begin Dit voel dalk so Maar ons altwee weet Dis nie die einde nie Dis nie die einde nie (Dis nie, dis nie, dis nie, dis nie die einde nie) Ek het mooi gevra Ek het bang geraak Dit was nie die woorde wat ek wou lees nie Jy't vergeet Ek't geweet Daar's net een Die pad is oop Vir jou en my Daar's niks wat ons keer nie Niks te begeer nie Oor begin Dit voel dalk so Maar wat ek nou weet Dis nie die einde nie Dis nie die einde nie
Writer(s): Elandré Schwartz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out