Tekst Utworu

Alles voel verkeerd
Ons almal verloor beheer
Ek voel dit in my bloed
Ek voel dit nou in oorvloed
Soms voel dit of ek mal raak
Kan dit nie keer nie, nog 'n dosis Zytomil
Kan alles bietjie stilstaan?
Als beweeg te vinnig, vinnig, vinniger as lig
Wat gaan ons doen om te kalmeer?
Als is te vinnig, vinnig, vinniger as lig
Wat gaan ons doen om te kalmeer?
Wat gaan ons doen om te kalmeer?
Wat gaan ons doen om te kalmeer?
Ek het genoeg gehoor
Maak foon oop en ek lees weer oor die dood
Ek probeer regtig opkyk
Maar dis moeilik om te hoop
Soms voel dit of ek mal raak
Kan dit nie keer nie, nog 'n dosis Zytomil
Kan alles bietjie stilstaan?
Want als gebeur te vinnig, vinnig, vinniger as lig
Wat gaan ons doen om te kalmeer?
Als is te vinnig, vinnig, vinniger as lig
Wat gaan ons doen om te kalmeer?
Wat gaan ons doen om te kalmeer?
Wat gaan ons doen om te kalmeer?
Soms voel dit of ek mal raak
Kan dit nie keer nie, nog 'n dosis Zytomil
Kan alles bietjie stilstaan?
Als gebeur te vinnig, vinnig, vinniger as lig
Wat gaan ons doen om te kalmeer?
Als is te vinnig, vinnig, vinniger as lig
Wat gaan ons doen om te kalmeer?
Wat gaan ons doen om te kalmeer?
(Vinnig, vinnig)
Wat gaan ons doen om te kalmeer?
Wat gaan ons doen?
Wat gaan ons doen om te kalmeer?
Written by: Janie Bay
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...