album cover

Telefoon

2873Afrikaans2019
album cover
Utwór Telefoon został wydany 22 marca 2019 przez Dirk Van Der Westhuizen Records jako część albumu Sexy Vi My
Data wydania22 marca 2019
WytwórniaDirk Van Der Westhuizen Records
BPM104
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia

Tekst Utworu

[Verse 1]
Wil jou gesig sien op my tele-tele-telefoon
Sodat ek weer vanaand van jou kan droom
Jy kan maar dans en jou lyf swaai op
Skype of op FaceTime, my data is amper op
[Verse 2]
Ek soek jou nommer
Dit gaan begin met hallo
Gee kans en ek sal jou wys
Jou temperature rys
[Verse 3]
Ek weet jy wonder
Hoe ek in werklikheid is
As ons twee alleen is
En jy kan nie sonder my
[Verse 4]
My skerm wasem heel op
Soos wat dit warmer word
Jy's 'n nege uit tien want ek's die een wie jy kort
[Verse 5]
Wil jou gesig sien op my tele-tele-telefoon
Sodat ek weer vanaand van jou kan droom
Jy kan maar dans en jou lyf swaai op
Skype of op FaceTime my data is amper op
[Verse 6]
Wil jou gesig sien op my tele-tele-telefoon
Sodat ek weer vanaand van jou kan droom
My gedagtes raak mal woes
Ek like al jou foto's, my data is amper op
Maar ek kan nie stop nie
[Verse 7]
Tele-tele-telefoon
Tele-tele-telefoon
[Verse 8]
'n Paar uur later
Ek stuur 'n soen en 'n hartjie, daai skaamgesigapie saam
Want jy maak my skaam
[Verse 9]
My skerm wasem heel op
Soos wat dit warmer word
Jy's 'n nege uit tien want ek's die een wie jy kort
[Verse 10]
Wil jou gesig sien op my tele-tele-telefoon
Sodat ek weer vanaand van jou kan droom
Jy kan maar dans en jou lyf swaai op
Skype of op FaceTime my data is amper op
[Verse 11]
Wil jou gesig sien op my tele-tele-telefoon
Sodat ek weer vanaand van jou kan droom
My gedagtes raak mal woes
Ek like al jou foto's, my data is amper op
Maar ek kan nie stop nie
[Verse 12]
Tele-tele-telefoon
Tele-tele-telefoon
[Verse 13]
Skerm wasem
Soos ek asemhaal
Jy maak my mal
[Verse 14]
Wil jou gesig sien op my tele-tele-telefoon
Sodat ek weer vanaand van jou kan droom
Jy kan maar dans en jou lyf swaai op
Skype of op FaceTime my data is amper op
[Verse 15]
Wil jou gesig sien op my tele-tele-telefoon
Sodat ek weer vanaand van jou kan droom
My gedagtes raak mal woes
Ek like al jou foto's, my data is amper op
Maar ek kan nie stop nie
[Verse 16]
Tele-tele-telefoon
Tele-tele-telefoon
Written by: Johan Oberholzer

Stopka Shazam

Wybierz język:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Obserwuj nas

Loading...