album cover
Verbeel
38
Afrikaans
Utwór Verbeel został wydany 17 listopada 2023 przez Independent jako część albumu Verbeel - EP
album cover
Data wydania17 listopada 2023
WytwórniaIndependent
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia
BPM134

Teledysk

Teledysk

Tekst Utworu

Ek en jy like mekaar
Maar dis werklik 'n gevaar
As oseane bedaar
Is dit Ek en jy
Hou my vas, teen die las
Van dit wat ek en jy was
Probeer ons altyd inpas
Tussen lyne bly
Ek kan onthou
Net so Gou
Soos die hemel op die horison
Is ek hier by jou
Net vir nou
My hart klop vinnig
Dit klop in my keel
Die wêreld stop
Jy's my heel grootste deel
Ek breek die reëls
Want ons het een teveel
Is jy hier
Of het Ek myself verbeel
(My hard klop vinnig nig nig in my
Nig nig nig in my keel, keel keel keel
Die idees in die lug
Van probleem weg te vlug
En almal anders ontwring
Wat ons jammer kry
In my hart
In my huis
Dis ons storie wat ons skryf
Weg gebêre teen jou lyf
Waar ek veilig voel
Ek kan onthou
Net so Gou
Soos die hemel op die horison
Is Ek hier by jou
My hart klop vinnig
Dit klop in my keel
Die wêreld stop
Jy's my heel grootste deel
Ek breek die reëls
Want ons het een teveel
Is jy hier
Of het Ek myself verbeel
My hart klop vinnig
Dit klop in my keel
Die wêreld stop
Jy's my heel grootste deel
Ek breek die reëls
Want ons het een teveel
Is jy hier
Of het Ek myself verbeel
Ek weet dis moeilik
Om dit te verduidelik
Maak toe vir 'n oomblik
Jou oë en beleef dit
My hart klop vinnig
Dit klop in my keel
Die wêreld stop
Jy's my heel grootste deel
Ek breek die reëls
Want ons het een teveel
Is jy hier
Of het Ek myself verbeel
My hart klop vinnig
Dit klop in my keel
Die wêreld stop
Jy's my heel grootste deel
Ek breek die reëls
Want ons het een teveel
Is jy hier
Of het Ek myself verbeel
(My hard klop vinnig nig nig in my
Nig nig nig in my keel, keel keel keel)
Written by: Phillip Schnetler
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...