Kredyty

PERFORMING ARTISTS
Adam Tas
Adam Tas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer

Tekst Utworu

Ek wil nie slaap nie
Want ek wil nie droom van jou
Ek wil nêrens kyk nie
Want oralste sien ek jou
Dis nog nie die verlede nie
Want sommer is nie rede nie
So kom ons maak dit beter met 'n storm
'n Storm van liefde
Ek wil nie sonder jou nie
Ek kan nie sonder jou nie
Ek sal nie
Want naby jou is ek 'n beter ou
My liefde vir jou kan ek nie tel nie
Whoa, ek wil nie sonder jou nie
Ek kan nie sonder jou nie
Ek sal nie
Want sonder jou besef ek baie gou
Dat ek jou stywer vas moes hou
Ek hou nie van stilte
Dit laat my dink aan jou
En nou's ek heel te
Heel te verlief op jou
Dis nog nie die verlede nie
Want skilpad dra nie vere nie
So kom ons maak dit beter met 'n storm
'n Storm van liefde
Ek wil nie sonder jou nie
Ek kan nie sonder jou nie
Ek sal nie
Want naby jou is ek 'n beter ou
My liefde vir jou kan ek nie tel nie
Whoah, ek wil nie sonder jou nie
Ek kan nie sonder jou nie
Ek sal nie
Want sonder jou besef ek baie gou
Dat ek jou stywer vas moes hou
Kom ons maak dit beter
Kom ons maak dit beter
En kom ons maak dit beter met 'n storm
'n Storm van liefde
Ek wil nie sonder jou nie
Ek kan nie sonder jou nie
Ek sal nie
Want naby jou is ek 'n beter ou
My liefde vir jou kan ek nie tel nie
Whoa, ek wil nie sonder jou nie
Ek kan nie sonder jou nie
Ek sal nie
Want sonder jou besef ek baie gou
Dat ek jou stywer vas moes hou
Want naby jou is ek 'n beter ou
My liefde vir jou kan ek nie tel nie
Whoa, ek wil nie sonder jou nie
Ek kan nie sonder jou nie
Ek sal nie
Want sonder jou besef ek baie gou
Dat ek jou stywer vas moes hou
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out