Créditos

INTERPRETAÇÃO
Bernice West
Bernice West
Vocais
Emo Adams
Emo Adams
Vocais
Appel
Appel
Vocais
Leah
Leah
Vocais
Biggy
Biggy
Vocais
Jo Black
Jo Black
Vocais
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Vocais
Danny Smoke
Danny Smoke
Vocais
Early B
Early B
Vocais
Cheswyn Ruiters
Cheswyn Ruiters
Vocais
Raymond Green
Raymond Green
Violão
Francois Lessing
Francois Lessing
Interpretação
Theo Crouse
Theo Crouse
Interpretação
COMPOSIÇÃO E LETRA
Johan Vorster
Johan Vorster
Composição
Francois Lessing
Francois Lessing
Arranjos vocais
PRODUÇÃO E ENGENHARIA
Johan Vorster
Johan Vorster
Produção
Theo Crouse
Theo Crouse
Produção vocal
Robin Kielly
Robin Kielly
Produção

Letra

Ek noem jou my huis
Jy was al daar toe ek nog klein was, ek het nêrens in gepas
Ek wou wegvlug na 'n sterlig waar jy vir my oppas
Jy was my toevlug by jou was veilig
My begin en my einde, jy was net myne
En ons het stil gehou by nog 'n storie langs die pad
En ons het terug gekyk, weer terug gekyk, hoe mens moes hande vat
So vêr gekom, ons het boeke vol geskryf
Ons het mekaar leer ken, ek het van jou gehou
Ek noem jou my huis net af in die straat
Val oor my voete vir jou net soos daai eerste dag toe jy sê ek is joune
Ek noem jou my, ek noem jou my huis net af in die straat
Kyk wat lê agter ons, ons het dit saam gebou
Bly nog 'n bietjie, ons is familie
Ek wou myself wees, dit kon ek net met jou wees
Jy het my liefdestaal so goed verstaan
Vir jou wou ek my tyd gee, vir jou wou ek vertel
Hoe jy elke liewe oomblik so vir my die moeite werd kon maak
Ek het weg geraak in jou
In die storieboek van my en jou
Ek noem jou my huis net af in die straat
Val oor my voete vir jou net soos daai eerste dag toe jy sê ek is joune
Ek noem jou my, ek noem jou my huis net af in die straat
Kyk wat lê agter ons, ons het dit saam gebou
Bly nog 'n bietjie, ons is familie
Ons is familie
Ek noem jou my, ek noem jou my, ek noem jou my huis

Jy was al daar toe ek nog klein was, klein was
Maar nou's jy myne, myne
Kyk wat lê agter ons, ons het dit saam gebou
Bly nog 'n bietjie, ons is familie
Written by: Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...