Apresentado no
Músicas mais populares de Deidré Barnard
Músicas semelhantes
Créditos
INTERPRETAÇÃO
Deidré Barnard
Vocais
Raymond Green
Guitarra
COMPOSIÇÃO E LETRA
Deidré Barnard
Composição
PRODUÇÃO E ENGENHARIA
Johan Vorster
Produção executiva
Jacomien de Villiers
Produção executiva
Robin Kielly
Produção
Letra
As ek ons twee moes verduidelik in een woord
Sou ek sê ons is tydloos
En in my soeke na vrede en vreugde sou ek sê dit is een persoon
So nou kan jy my verwarring verstaan
Toe ek 'n ander meisie langs jou sien staan
Want jy het my hart en al sy bagasie vir jou gevat
En nou staan daar hierdie nuweling langs jou
Ek ken jou nie jy's 'n vreemdeling
Jy sou my nooit so los nie
Ek wou weet hoekom en hoe
Is dit omdat sy blond is
Dat jy net alles so kon los
Is dit omdat sy blond is
Dat jy ons wêreld vir haar sou stop
Ek het gedink my sin begin en eindig by jou
En dat ek jou met my lewe en hart kon vertrou
Maar toe breek jy vinniger as wat ek kon bou
En nou vra ek vir jou, nou vra ek vir jou
B-L-O-N-D-I-S
Is dit omdat sy blond is
B-L-O-N-D-I-S
Is dit omdat sy blond is
As ek my kop draai na joune en jou sien klop my hart sommer vinniger
Want ek het gedink jy is my vir ewig en altyd en als tussen in
En nou staan daar hierdie nuweling langs jou
Ek ken jou nie jys 'n vreemdeling
Jy sou my nooit so los nie
Ek wil weet hoekom en hoe
Is dit omdat sy blond is
Dat jy net alles so kon los
Is dit omdat sy blond is
Dat jy ons wêreld vir haar sou stop
Ek het gedink my sin begin en eindig by jou
En dat ek jou met my lewe en hart kon vertrou
Maar toe breek jy vinniger as wat ek kon bou
En nou vra ek vir jou, nou vra ek vir jou
B-L-O-N-D-I-S
Is dit omdat sy blond is
B-L-O-N-D-I-S
Is dit omdat sy blond is
Haarkleur bring hartseer
Ek is in twee geskeur
B-L-O-N-D
Is dit wat 'n hart breek?
O haarkleur bring hartseer
En jy wou dit toesmeer
Maar ongelukkig is dit so duidelik soos daglig
Haar hare ek kan nie dit miskyk nie
Is dit omdat sy blond is?
Dat jy net alles so kon los
Is dit omdat sy blond is
Dat jy ons wêreld vir haar sou stop
Ek het gedink my sin begin en eindig by jou
En dat ek jou met my lewe en hart kon vertrou
Maar toe breek jy vinniger as wat ek kon bou
En nou vra ek vir jou, nou vra ek vir jou
B-L-O-N-D-I-S
Is dit omdat sy blond is
B-L-O-N-D-I-S
Is dit omdat sy blond is
Writer(s): Deidré Barnard
Lyrics powered by www.musixmatch.com