Letra

Die Here seën jou En bewaar jou Skyn Sy aangesig oor jou Mag Hy genade bewys Die Here draai Sy Gesig na jou Mag Hy jou vrede gee Die Here seën jou En bewaar jou Skyn Sy aangesig oor jou Mag Hy genade bewys Die Here draai Sy Gesig na jou Mag Hy jou vrede gee Amen Amen Amen Amen Amen Amen Die Here seën jou En bewaar jou Skyn Sy aangesig oor jou Mag Hy genade bewys Die Here draai Sy Gesig na jou Mag Hy jou vrede gee Amen Amen Amen Amen Amen Amen Amen Amen Amen Amen Amen Amen Mag Sy guns rus oor jou lewe En 'n duisend generasies Jou familie, en jou kinders En hul kinders, en hul kinders Mag Sy guns rus oor jou lewe En 'n duisend generasies Jou familie, en jou kinders En hul kinders, en hul kinders Mag Sy guns rus oor jou lewe En 'n duisend generasies Jou familie, en jou kinders En hul kinders, en hul kinders Mag Sy guns rus oor jou lewe En 'n duisend generasies Jou familie, en jou kinders En hul kinders, en hul kinders Mag Sy vrede jou vooruitgaan Agter jou staan, en langs jou staan Dit omring jou, Hy is in jou Hy is met jou, Hy is met jou In die oggend, en die aande In jou doene, en jou late In jou hartseer, in jou vreugde Hy is vir jou, Hy is vir jou Hy is vir jou, Hy is vir jou Hy is vir jou Amen Amen Amen Amen Amen Amen Mag Sy guns rus oor jou lewe (Amen) En 'n duisend generasies (Amen) Jou familie, en jou kinders (Amen) En hul kinders, en hul kinders Mag Sy vrede jou vooruitgaan (Amen) Agter jou staan, en langs jou staan (Amen) Dit omring jou, Hy is in jou (Amen) Hy is met jou, Hy is met jou In die oggend, en die aande (Amen) In jou doene, en jou late (Amen) In jou hartseer, in jou vreugde (Amen) Hy is vir jou, Hy is vir jou Amen Amen Amen Amen Amen Amen
Writer(s): Kari Jobe, Steven Furtick, Cody Carnes, Christopher Joel Brown Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out