album cover
Die Son
164
Reggae
Die Son foi lançado em 25 de novembro de 2022 por CoolerBox Records como parte do álbum Die Son - Single
album cover
Data de lançamento25 de novembro de 2022
EditoraCoolerBox Records
Melodicidade
Acústica
Valência
Dançabilidade
Energia
BPM87

Letra

Kan klaar sien hoe dinge uitdraai
Ou skoene uit geskop
Maar sy bring n ander opsie
Bly vir nog 'n dop
Dit kan tog net die son wees
As die donkerte verdwyn
En agter elke aksie
Plak dit om my kop
En merk my veilig
Verlei my nog 'n keer
Skink dit weer en weer
Ek raak verstom van die plesier
My denke kos my te duur
Die woorde bly onduidelik
Om dit ligtelik te sê
En na al die jare
Sien sy die waarheid en vat een tree nader
Verlei my nog 'n keer
Skink dit weer en weer
Ek raak verstom van die plesier
My denke kos my te duur
Dit kan mos net die son wees
As die donkerte verdwyn
En met elke aksie
Plak dit op my ko en merk my joune
Verlei my nog 'n keer
Skink dit weer en weer
Ek raak verstom van die plesier
My denke kos my te duur
Written by: Francois Christian Roux, Storm Opperman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...