Видео

Видео

Создатели

МУЗЫКА И СЛОВА
Lize Beekman
Lize Beekman
Автор песен

Слова

Die bang in jou oë is onnodig
En die klein in jou hart is onnodig
Sit 'n bietjie langs my jou kop teen my skouer
Kom ons drink perske tee
Met ons voete in die son
Sit langs my tot die maan opkom
 
Sien jy die melkhout in die tuin maak weer skaduwee
En mooi is Namakwaland na die reën
Lavender en blou ek is altyd by jou
Liefde van my – ek belowe
Hierdie dag gaan ooh verby
 
Ek het die storm sien kom – dis so ontydig
Hierdie koue reën – is so oorbodig
Sit 'n bietjie langs my jou kop teen my skouer
Gesels as jy wil – of huil
Ma' sit langs my tot da' stilte kom
 
Sien jy die melkhout in die tuin maak weer skaduwee
En mooi is Namakwaland na die reën
Lavender en blou ek is altyd by jou
Liefde van my – ek belowe
Hierdie dag gaan ooh verby
Want, hierdie liefde is veilig en soet
Hierdie liefde lief jou onvoorwaardelik
Bemin jou soos jy is
Liefde bly naby…altyd langs my
Sien jy die melkhout in die tuin maak weer skaduwee
En mooi is Namakwaland na die reën
Lavender en blou ek is altyd by jou
Liefde van my – ek belowe
Hierdie dag gaan ooh verby
Written by: Lize Beekman
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...