Создатели
ИСПОЛНИТЕЛИ
Piet Botha
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Piet Botha
Автор песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Lanie Van Der Walt
Продюсер
Слова
Hier kom dit nou, die groot verlange
Donker soos die rivier in jou
En as jy in die reën kry
Dan is dit dalk verby
Met jou en jou stukkende
Want kyk geen mens kan moes so alleen nie
En diep in die berg sonder kind of kraai
Hulle sê dit was die mooiste vrou
Die wat nog kan onthou
Dit was baie lank gelede
Sy was die enigste een vir hom
Sy droom van haar Oompie
Haar liefde was nie vir hom beskoor nie
Sy's weg met 'n ander man
Met baie geld en vir baie lank
Het niemand ooit van haar gehoor nie
En as jy dan eendag hier verby ry
Vra maar vir Gertjie waar is my graf
Miskien kom dit reën
Gebruik die druppels een vir een
Om jou handjies mee te was
Written by: J P Botha

