Похожие песни
Создатели
ИСПОЛНИТЕЛИ
Prop
Исполнитель
Jan-Adriaan Van Rooyen
Вокал
Murray Lubbe
Бэк-вокал
Juan (Floors) Oosthuizen
Гитара
Shan Read
Бэк-вокал
МУЗЫКА И СЛОВА
Jan-Adriaan Van Rooyen
Композитор
Murray Lubbe
Аранжировщик
Shan Read
Композитор
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Murray Lubbe
Продюсер
Слова
[Intro]
Sêra
Sêra
[Verse 1]
Sêra jy’s my perfek
My tipe lief, my tipe lekker
Ek weet ek is soms bietjie styf as ons dans
Styf in die onderlyf
[Verse 2]
Sêra jy’s my Vrydag tjop
My biltong en braaibroodjie ôk
Sal jy vir altyd hier bly as ek vra?
Al dans ek soos Frikkie de Jager
[Chorus]
Sêra, Sêra sê ja
Jy’t my voete hier onder my uit kom slaan
Sêra, jy weet dit is waar
Wil dit weer hoor, mag ek maar weer vra?
Op my knieë sal ek weer voor jou staan
Sêra sê ja
Jy sal bly as ek vra
Sêra
Sêra sê ja
Tot die tyd ons kom haal
Sêra
Sêra sê ja
[Verse 3]
Sêra jy sê eks mal
Ek weet, ek bly dan by jou
Hoe dan nou anders of het jy vergeet?
Die liefde vra soms bietjie meer
[Verse 4]
Sêra jy weet as ons dans
Sêra
Dan raak my koppie bietjie laf
Sêra
Dit wat jy aan my doen kan ek nie verstaan
Sêra
Maar dit laat my losser dans
[Chorus]
Sêra, Sêra sê ja
Jy’t my voete hier onder my uit kom slaan
Sêra, jy weet dit is waar
Wil dit weer hoor, mag ek maar weer vra?
Op my knieë sal ek weer voor jou staan
Sêra sê ja
Jy sal bly as ek vra
Sêra
Sêra sê ja
Tot die tyd ons kom haal
Sêra
Sêra sê ja
Jy sal bly as ek vra
Sêra
Sêra sê ja
Tot die tyd ons kom haal
Sêra
[Chorus]
As ek weer vra
Op my kniëe gaan
Wat sal jy sê?
As ek weer vra
Op my kniëe gaan
Wat sal jy sê?
[Bridge]
Sêra, Sêra sê ja
Jy’t my voete hier onder my uit kom slaan
Sêra, jy weet dit is waar
Wil dit weer hoor, mag ek maar weer vra?
Op my knieë sal ek weer voor jou staan
Sêra sê ja
Jy sal bly as ek vra
Sêra
Sêra sê ja
Tot die tyd ons kom haal
Sêra
Sêra sê ja
Jy sal bly as ek vra
Sêra
Sêra sê ja
Tot die tyd ons kom haal
Sêra
Sêra sê ja
Written by: Jan-Adriaan Van Rooyen, Murray Lubbe, Shan Read