Credits
Lyrics
[Intro]
Loof Hom met die tromme, loof Hom met die harp
Loof Hom met die klinkende simbale
Alles wat asem het, loof loof die Here
Alles wat asem het, loof
Loof die Heer
[Verse 1]
Loof Hom met die tromme, loof Hom met die harp
Loof Hom met die klinkende simbale
Alles wat asem het, loof loof die Here
Alles wat asem het, loof
Loof die Heer
[Verse 2]
Prys Hom met jul stemme, prys Hom uit die hart
Prys Hom in die hemel en op aarde
Alles wat asem het, loof loof die Here
Alles wat asem het, loof
Loof die Heer
[Verse 3]
Die liefde van Jesus is wonderbaar
Wonderbaar
Wonderbaar
Die liefde van Jesus is wonderbaar
Wonderbaar vir my
[Verse 4]
Kom ons verheerlik Sy naam
Kom ons verheerlik Sy naam
Die mense verander maar Jesus nooit
Kom ons verheerlik Sy naam
[Verse 5]
Dat Hy my gered het, is wonderbaar
Wonderbaar
Wonderbaar
Dat Hy my gered het, is wonderbaar
Wonderbaar vir my
[Verse 6]
Kom ons verheerlik Sy naam
Kom ons verheerlik Sy naam
Die mense verander maar Jesus nooit
Kom ons verheerlik Sy naam (Oh, oh, oh)

