Credits

PERFORMING ARTISTS
Wynand Strydom
Wynand Strydom
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Anton Myburgh
Anton Myburgh
Composer

Lyrics

Op Knysna draai ek af na Outeniquapas
Teen die berg, dis erg, Graaf-Reinet lê nog ver
Ek wil huis toe gaan
Die Num-Num en Kambro van die Klein Karoo
Beaufort-Wes dink ek net, dink ek net aan jou
Ek wil huis toe gaan
Deur die straights en om die draaie na jou

Bloemfontein, Petrus Steyn, die gat by Kimberley
Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie uithou nie
Ek wil huis toe gaan
Kuruman, Hotazel, ek dink ek moet jou bel
Amper daar, amper klaar, ek gaan jou nou-nou sien
Ek wil huis toe gaan
Deur die straights en om die draaie na jou
Deur die straights en om die draaie na jou
Deur die straights en om die draaie na jou
Deur die straights en om die draaie na jou
Op Knysna draai ek af na Outeniquapas
Teen die berg, dis erg, Graaf-Reinet lê nog ver
Ek wil huis toe gaan
Die Num-Num en Kambro van die Klein Karoo
Beaufort-Wes dink ek net, dink ek net aan jou
Ek wil huis toe gaan
Deur die straights en om die draaie na jou
Deur die straights en om die draaie na jou
Written by: Anton Myburgh
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...