album cover
Eiland Styl
2,820
Pop
Eiland Styl was released on March 23, 2018 by Planet Awesome as a part of the album Kak Lekke Vibe
album cover
Release DateMarch 23, 2018
LabelPlanet Awesome
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM103

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Van Pletzen
Van Pletzen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Van Pletzen
Van Pletzen
Composer
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Composer

Lyrics

Trek jou plakkies uit, dis eiland styl
Vanaand laat ons die byle huil
Ek het jy gaan dans en draai
Maar eers gaan ons 'n vissie braai
Moenie met my stry nie
Vanaand gaan ons partytjie
Just me and my baby
My beste, mooiste meisie
Trek jou rokkie aan
Ons gaan nou dans
En later gaan ons shitfaced raak
Een, twee, drie, vier, vyf shots
Tot ons van die bar af hang
As jy my na die kamer vat
Girl, ek hoop jy maak my bang
Maar voor ons daar uitkom
Gaan ons twee eers 'n dansie vang
Eiland styl
Moenie met my stry nie
Vanaand gaan ons partytjie
Just me and my baby
My beste, mooiste meisie
Kom ons raak crazy
Daar's niks wat ons kan faze nie
Moenie met my stry nie
Vanaand gaan ons partytjie
Eiland styl
In die oggende vir ontbyt
Deel ons twee 'n space cake
Ons drink nie koffie nie
Ons was dit af met milkshake
Dan hardloop ons oor die strand
Gerook, kaalbas, en hand-aan-hand
Dis lekker op die eiland
Ek sommer nog 'n zaab aan die brand
Zaab aan die brand
Zaab aan die brand
Zaab aan die brand
Moenie met my stry nie
Vanaand gaan ons partytjie
Just me and my baby
My beste, mooiste meisie
Kom ons raak crazy
Daar's niks wat ons kan faze nie
Moenie met my stry nie
Vanaand gaan ons partytjie
Vanaand gaan ons partytjie
Vanaand gaan ons partytjie
Eiland styl
Eilandstyl
Written by: Matthieu Auriacombe, Peach van Pletzen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...