Lyrics

Ons, ons was al hier Met 'n vorige keer Het ons besluit ons kom dalk weer Wens, wens ons kon weer so sê Maar ons beide weet Tyd het van ons vergeet Jy, jy wou aan my belei Maar ek het stil gebly Ek is geneig om weg te bly Wens, wens jy wou weer iets sê Maar ons beide weet Dan sal ek weer laag lê Weet jy is 'n blom Jou tyd sal kom Jou son sal wel verskyn Weet jy is 'n blom Jou dag sal kom Jou son sal wel verskyn
Writer(s): Riku Latti Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out