Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Hier gaan ons weer
Soos 'n stukkende plaat, oor en oor
Hak ons vas op die dinge wat kon wees
Hak ons vas op die dinge wat verkeerd was
[Verse 2]
Déjà vu's 'n antiklimaks
'n Verwoestende fenomeen
Déjà vu's 'n antiklimaks
Het die verlede in gemeen
[Chorus]
Asseblief, kan ons hierdie laat gaan?
Ek is nou moeg vir die oorlog
Hoe lank gaan ek nog moet smeek
Voor ons middeldeur breek?
Gaan my wit vlag nou laat wapper
Ek dink ons was dalk net te dapper
Gaan my wit vlag nou laat wapper
Ek dink ons was dalk net te dapper
[Verse 3]
Vergewe my
Ek het barbaars geword vir 'n tyd
Ek kry koud hier voor die verwarmer
Terwyl die land in sy moer in breek
[Verse 4]
C'est la vie, ons het trauma
Benodig ek ook 'n geweer
C'est la vie, vlam en drama
Die stad verlaat hierdie keer
[Chorus]
Asseblief, kan ons hierdie laat gaan?
Ek is nou moeg vir die oorlog
Hoe lank gaan ek nog moet smeek
Voor ons middeldeur breek?
Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
Ek dink ons was dalk net te dapper
Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
Ek dink ons was dalk net te dapper
[Bridge]
Wie gaan eerste wees om nou jammer te sê?
Wie gaan laaste wees om te erken wat ons wil hê?
Wie gaan eerste wees om nou jammer te sê?
Wie gaan laaste wees om te erken wat ons wil hê?
[Chorus]
Asseblief, kan ons hierdie laat gaan?
Ek is nou moeg vir die oorlog
Hoe lank gaan ek nog moet smeek
Voor ons middeldeur breek?
Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
Ek dink ons was dalk net te dapper
Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
Ek dink ons was dalk net te dapper
Written by: Austin Hulme, Benjamin de Jager, Bouwer Bosch, Francois Badenhorst, Hein Kruger, Ruan Kruger
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...