album cover
Gaan Mal
album cover
Gaan Mal was released on March 22, 2019 by Dirk Van Der Westhuizen Records as a part of the album Sexy Vi My
March 22, 2019
LabelDirk Van Der Westhuizen Records
BPM123
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ek sien jy staan aan die ander kant van die bar
Stadig skyf ek nader, 'n shot vir jou en my
Tequila dance moves, 'n jaggerbomb vir my
Jou rooi wyn lippe, dit maak my mal, hey, hey
[Verse 2]
Hello
[Verse 3]
Kom ons speel 'n game van shake
Verloor dan trek jy uit
En ons skoene tel nie, so trek jou kouse uit
[Verse 4]
Gaan mal
Want ons lewe een keer
Check die tyd, ons yolo
Freak uit
Als by die bar is half prys
So kom ons gaan crazy, ey
[Verse 5]
Kom ons gaan mal
Kom ons freak uit
[Verse 6]
Ek scheme ons maak 'n wet teen brandewyn en coke
Want as jy vyf drink, wil jy almal op Facebook poke
Sms en bel almal Tannie Bets van kaake mas
Sy het al aan jou vergeet, het jy haar nou veras
[Verse 7]
Kom ons speel 'n game van shake
Verloor dan trek jy uit
En ons skoene tel nie, so trek jou kouse uit
[Verse 8]
Gaan mal
Want ons lewe een keer
Check die tyd, ons yolo
Freak uit
Als by die bar is half prys
So kom ons gaan crazy, ey
[Verse 9]
Kom ons gaan mal
Kom ons freak uit
[Verse 10]
Kom ons gaan mal (Kom ons gaan mal)
[Verse 11]
Gaan mal
Tequila
Jaggermeister
Tequila
Jaggerbomb
[Verse 12]
Tequila
Tequila
Jaggerbomb
[Verse 13]
Gaan mal
Want ons lewe een keer
Check die tyd, ons yolo
Freak uit
Als by die bar is half prys
So kom ons gaan crazy, ey
[Verse 14]
Kom ons gaan mal
Kom ons freak uit
Kom ons gaan mal
Kom ons freak uit
[Verse 15]
Kom ons gaan mal
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Ferdinand Skead
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...