album cover
Luuks
1,016
Afrikaans
Luuks was released on March 22, 2019 by Dirk Van Der Westhuizen Records as a part of the album Sexy Vi My
album cover
Release DateMarch 22, 2019
LabelDirk Van Der Westhuizen Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM127

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Songwriter
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Pop soos 'n babbel wat teen my lip bars
As jy sip aan jou whiskey uit daai peperduur glas
Jy skiet nek soos 'n krekker met jou neus in die lug
Jy dink jy's beter as ek, kom oor jouself, bou 'n brug
[Verse 2]
Jy dink jy's luuks, hou op dink jy's beter
Jy dink jy's kwaai, ek kan jou verseker
[Verse 3]
Ja jy's dom, dom
As jy dink jy's luuks, luuks
Dom, dom, dom, luuks, luuks, luuks
Dom, dom, dom, luuks, luuks, luuks
[Verse 4]
Jy gooi geld teen trouble want jy dink jy is vars
Praat net oor jouself, kan voel hoe my kop wil bars
Jy skuif my mos uit, scheme ek's nie op jou vlak
Sê hallo vir karma en goodbye vir jou luck
[Verse 5]
Jy dink jy's luuks, hou op dink jy's beter
Jy dink jy's kwaai, ek kan jou verseker
[Verse 6]
Ja, jy's dom, dom
As jy dink jy's luuks, luuks
Dom, dom, dom, luuks, luuks, luuks
Dom, dom, dom, luuks, luuks, luuks
[Verse 7]
Het jy geweet, ons almal is dieselfde
Almal is gelyk en daar's 'n plek
By die son vir almal
[Verse 8]
(Jy's dom) Ja, jy's dom, dom
As jy dink jy's luuks, luuks
Dom, dom, dom, luuks, luuks, luuks
Dom, dom, dom, luuks, luuks, luuks
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Ferdinand Skead
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...