album cover
Totsiens
474
Rock
Totsiens was released on August 1, 2007 by Next Music as a part of the album Bloeisels
album cover
Release DateAugust 1, 2007
LabelNext Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM56

Lyrics

[Verse 1]
Die aande laat, die oggende vroeg soek ek jou aangesig
In die donker lig daar ver
Is dit jy daar vuil?
[Verse 2]
Die mense gaan spot die mense gaan haat, ek verseker jou nou
Dit is nog glad nie te laat nie
Te laat nie
[Chorus]
Totsiens
Totsiens
Totsiens
Totsiens my ou lewe
Liefde
Liefde
Liefde
Kom neem my lewe oor
[Verse 3]
Kies 'n held, kies 'n mens, kies 'n gebroke liefde
Om jou te troos om jou vas te hou as jy huil nou
As jy huil nou
[Verse 4]
Alles werk uit vir nou alles voel reg vir jou
Maar gee dit net tyd eendag gaan niks meer sin maak nie (Gebroke liefde)
Meer sin maak nie
[Chorus]
Totsiens
Totsiens
Totsiens
Totsiens my ou lewe
Liefde
Liefde
Liefde
Kom neem my lewe oor
[Chorus]
Totsiens
Totsiens
Totsiens
Totsiens my ou lewe
Liefde
Liefde
Liefde
Kom neem my lewe oor
Written by: Benjamin de Jager, Bouwer Bosch, Hein Kruger, Ruan Kruger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...