Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Hou op om die donker te blameer
Te veel lig maak jou blind my oë raak seer
Van die wonder of dit nodig is
Om 30 kerke in een dorp te hê
Oneenheid
Is ons grootste fout
Godsdiens
Die moordenaar van ons tyd
Geen liefde in onse dade meer
[Chorus]
My wens is net
Dat jy besef dis nooit
Verby om ‘n antwoord te soek nie
My wens is net
Dat jy die waarheid vind
Vir al die leuens in jou lewe
[Verse 2]
Ek's jammer wat ek nou gaan sê
Mag jou ontstel of kwaad maak
Maar dit broei al lank in my
Om hierdie van my hart af te kry
God is net so lief vir ‘n prostituut as wat hy lief is vir ‘n dominee met ‘n graad
Ons moet ophou om die skeiding te maak ons verwoes net
[Chorus]
My wens is net
Dat jy besef dis nooit
Verby om ‘n antwoord te soek nie
My wens is net
Dat jy die waarheid vind
Vir al die leuens in jou lewe
[Chorus]
My wens is net
Dat jy besef dis nooit
Verby om ‘n antwoord te soek nie
My wens is net
Dat jy die waarheid vind
Vir al die leuens in jou lewe
Written by: Benjamin de Jager, Bouwer Bosch, Hein Kruger, Ruan Kruger
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...