album cover
Abba Vader
106
Christian & Gospel
Abba Vader was released on April 24, 2020 by Marantha Records as a part of the album Spore In Die Sand (Op Reis Na God Se Lig)
album cover
Release DateApril 24, 2020
LabelMarantha Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM91

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Piet Smit
Piet Smit
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Piet Smit
Piet Smit
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Abba Vader
Ek wil net kom dankie sê
Vir die liefde, die seën uit U hand
[Verse 2]
Vir sonskyn elke môre en elke druppel dou
Vir klein Magrietjies se helder blomme prag
Vir 'n geelvink en 'n swaeltjie
Wat 'n nes so slim kan bou
Of 'n skemer rooi aan die einde van die dag
[Verse 3]
Abba Vader
Ek wil net kom dankie sê
Vir U troos en die voorspraak van U Gees
[Verse 4]
Vir leiding as ek sukkel
Teen die steiltes op my pad
Vir die fluister wat ek sag in my gees kan hoor
Jy gee my lewensvreugde en vrede in my hart
En oorwinning as dit voel of ek verloor
[Verse 5]
Abba Vader
Ek wil net kom dankie sê
Vir U Seun se liefdes offer aan die Kruis
[Verse 6]
Vir die sweepslae
Die spuikers en elke druppel bloed
Het so gewillig daar gehang en daar gely
En dankie vir oorwinning
Oor die dood se donker graf
Want ek weet Hy't opgestaan vir my
[Verse 7]
En daarom loof ek U en daarom prys ek U
Uit my hart, diep uit my hart
Ja, dankie Abba Vader want wat ook al gebeur
U bly altyd
Volkome in beheer
Written by: Piet Smit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...