Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Producer
Peach Van Pletzen
Peach Van Pletzen
Mastering Engineer

Lyrics

[Intro]
Ek sal lig word, jy sal sien
Onder deur die donker, wag net dat ek skyn
So hou net bietjie uit, gee dit nog 'n tyd
Ek sal jou kan wys wat jy verdien
Jy sal sien
Jy sal sien
[Chorus]
En ek dink nie jy dink as jy praat nie
Kyk deur my oë en sien dan wat ek sien
Ek kan nie dink dat die hemel jou nie wil hê nie
Want jy is, jy is, jy is
Heilig
Jy's heilig
[Verse 1]
Ek sal sing tot jy my hoor
Aanhou skryf tot jy my kan verstaan
Ek weet die aand raak laat
En jy's moeg gepraat oor wat saak maak, hmm
[PreChorus]
Dan sal ek lig word jy, sal sien
Onder deur die donker, wag net dat ek skyn
So hou net bietjie uit, gee dit nog 'n tyd
Ek sal jou kan wys wat jy verdien
Jy sal sien
Ja, jy sal sien
[Chorus]
En ek dink nie jy dink as jy praat nie
Kyk deur my oë en sien dan wat ek sien
Ek kan nie dink dat die hemel jou nie wil hê nie
Want jy is, jy is, jy is
Heilig
Jy's heilig
[Bridge]
En kan, kan, kan jy sien?
Kan, kan, kan jy sien?
En wil, wil, wil jy sien?
Wil, wil, wil jy sien?
[Chorus]
En ek dink nie jy dink as jy praat nie
Kyk deur my oë en sien dan wat ek sien
Ek kan nie dink dat die hemel jou nie wil hê nie
Want jy is, jy is, jy is
Heilig
Ooh-ooh, ooh-ooh, ooh-ooh-ooh-ooh
Jy's heilig
Ooh-ooh, ooh-ooh, ooh-ooh-ooh-ooh
[Outro]
Jy's heilig
Written by: Jean Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...