album cover
Vergeef
44
Pop
Vergeef was released on January 1, 2009 by EMI South Africa as a part of the album Lief Vir Alles Hier
album cover
Release DateJanuary 1, 2009
LabelEMI South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM88

Credits

PERFORMING ARTISTS
André Schwartz
André Schwartz
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
G. Scott
G. Scott
Songwriter
S. Broer
S. Broer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Boet Pretorius
Boet Pretorius
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek het jou al oral gesoek
Nee nêrens kon ek jou weer vind
Jy's in geen land en geen stad straat
Waar ek jou nog soek
Toe het ek in klowe verdwaal
Net ego was my antwoord daar
Oh, kom tog gou as die aand daal
Die wind klink na jou
[Chorus]
Oh, ek weet ek was verkeerd
Ja, ek was verkeerd
Vergeef is al wat ek vra
Die verlange brand in my
Verlange is my pyn
Kan jy nie sien hoe ek rou?
[Verse 2]
As die bleek, blou maan op ons skyn
Hoe sal ek jou ooit kan vergeet?
Nêrens is daar nog 'n mens soos jy
Geen een ooit soos jy
[Chorus]
Oh, ek weet ek was verkeerd
Ja, ek was verkeerd
Vergeef is al wat ek vra
Die verlange brand in my
Verlange is my pyn
Kan jy nie sien hoe ek rou?
[Verse 3]
As die bleek, blou maan op ons skyn
Hoe sal ek jou ooit kan vergeet?
Nêrens is daar nog 'n mens soos jy
Geen een ooit soos jy
Geen een ooit soos jy
Written by: G. Scott, S. Broer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...