Lyrics
[Intro]
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi, gooi
Gooi bietjie kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi, gooi
Gooi bietjie kole
[Verse 1]
Broeders en susters en alles tussenin
Vat die dag met ‘n pouveer dan’s die oorlog half gewin
As die Bokveldwinde Noordwes ruk
Mog dit help as jy die kole gooi en ‘n tawwe ietsie sluk
[Verse 2]
Want Afrika is ‘n wals my broer
Met ‘n basdromdreun en ‘n beesmisvloer
Simbole, Hiperbole en gans te veel Kwêvoële
Sakiemakie as sy skrou gooi jy die kole
[Chorus]
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi, gooi
Gooi bietjie kole
[Verse 3]
Kyk Hun Ingilsman kan nie praat die moeilike G-klankie
Nou his command is limited to asseblief en dankie
But tonight ommie vuur met sy grappies en friwole
Maak hy die toast en die jabbers gooi die kole, yeah
[Verse 4]
Umkombothi, jinniver, brandewyn of ‘n bier
Moenie worry nie, ons is almal mos maar pelle by die vuur
Ons stap saam met verslete skoen en sole
Hiers my hand, kom ons gooi nog bietjie kole
[Chorus]
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi, gooi
Gooi bietjie kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi, gooi, ja
Gooi bietjie kole
[Verse 5]
Kyk ‘n mens, die ding het mos twee boude
Die twee stap saam met ons plooie en ons foude
En ‘n magneet, die dinge het mos twee pole
En aandstons gooi ons nog 'n bietjie kole
[Chorus]
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi, gooi ja
Gooi bietjie kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi, gooi
Gooi bietjie kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi kole
Gooi, gooi
Gooi bietjie kole
Written by: Neil Joseph William Sandilands