album cover
Nuwe Wyn
137
Christian & Gospel
Nuwe Wyn was released on January 18, 1999 by Marantha Records as a part of the album Die Houtkruis
album cover
Release DateJanuary 18, 1999
LabelMarantha Records
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM115

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Danie Botha
Danie Botha
Songwriter

Lyrics

[Chorus]
As jy dit soek, sal jy dit kry
Dis nuwe wyn, die lewe vry
Maak oop jou hart, Ek sal jou lei
Ek wil jou gee van die nuwe wyn
[Verse 1]
Hoe lank het ek begeer dat Jy van my sal vra?
Die onbekende dinge wat niemand sal verstaan?
Wie sal Jou ooit kan antwoord, wie sal dit kan verklaar?
Dis alles nuwe dinge wat nie in boeke staan
[Chorus]
As jy dit soek, sal jy dit kry
Dis nuwe wyn, die lewe vry
Maak oop jou hart, Ek sal jou lei
Ek wil jou gee van die nuwe wyn
[Verse 2]
Mense en hul dinge, dit alles gaan verby
Dis net my Gees en waarheid wat ewiglik sal bly
Kyk, Ek maak alles nuut, die oue is verby
Jy is 'n nuwe mens, kom lewe nou in My
[Verse 3]
Die mense staan verbaas oor wat hul sien gebeur
Die wonderlike dinge, hul kan dit glad nie keer
Die grotste wonderwerke's dat sondaars hul bekeer
Daar's baie nuwe dinge wat nou begin gebeur
[Chorus]
As jy dit soek, sal jy dit kry
Dis nuwe wyn, die lewe vry
Maak oop jou hart, Ek sal jou lei
Ek wil jou gee van die nuwe wyn
As jy dit soek, sal jy dit kry
Die nuwe wyn, die lewe vry
Maak oop jou hart, Ek sal jou lei
Ek wil jou gee van die nuwe wyn
Written by: Danie Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...