Credits
PERFORMING ARTISTS
1925
Performer
COMPOSITION & LYRICS
David-Lee Gericke
Songwriter
Arno Christiaan du Toit
Songwriter
Morne Christiaan Kleyn
Songwriter
Lyrics
Ek kyk op na die hemel
Ek soek nogsteeds my son
Tel die sterre elke aand
Droom soos ‘n kind as jy wil
Ek skree uit na die berge
Kan iemand my hoor
Behoed en bewaar jou siel
As ek nie daar is nie
Soek my son
Ek soek my son
Hou my net weg van die nag
Vee die traan van jou wang af
Soos ‘n rym in die wind
Kan jy my wys waar noord is
Gemaak om rigting te vind
Hoor al weer al die water
Voel alweer alleen
Soek jou net nader
Die pad is eensaam vir een
Ek kyk op na die berge
Ek soek nogsteeds my son
Written by: Arno Christiaan du Toit, David-Lee Gericke, Morne Christiaan Kleyn

