Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
In die neon lig verskyn ‘n lyfie in tale
En sy praat net met my
Ek het vir Joey en sy goeie genade
Toe stap sy verby
[PreChorus]
En sy vat my hand
Na die agterkant
Waar die draak in my
Lewendig raak
Sy sluit die deur
Dit gaan weer gebeur
As sy aan my raak wil ek ontplof
[Chorus]
Sy's donners onbeskof
Onbeskof
[Verse 2]
Gaan na 'n party saam met Joey my tjommie
Toe staan sy voor my
Sy steek haar vinger uit en sê boetie, kom nader
Dis nou ek en jy
[PreChorus]
En sy vat my hand
Af in die gang
Waar die draak in my
Lewendig raak
Sy sluit die deur
Dit gaan weer gebeur
As sy aan my raak wil ek ontplof
[Chorus]
Sy's donners onbeskof
[PreChorus]
En sy vat my hand
Af in die gang
Waar die draak in my
Lewendig raak
Sy sluit die deur
Dit gaan weer gebeur
As sy aan my raak wil ek ontplof
[Chorus]
Sy's donners onbeskof
Onbeskof
Written by: Hendre Serfontein Baard
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...