album cover
Harlekyn
Afrikaans
Harlekyn was released on October 25, 2024 by Next Music as a part of the album Harlekyn - Single
album cover
Release DateOctober 25, 2024
LabelNext Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM100

Lyrics

Die ligte brand my binne
Die ligte maak my seer
My self vervreemd
Vir die skare se skree
Mense soek meriete
Mense soek my leed
Maar die skare is wreed
So die skare skree
Dans vir my, dans vir my
Ek betaal jou bed vanaand, Harlekyn
En as ons iewers kom wat soos n einde lyk
Kan julle my dooie liggaam ook gebruik
For a good time
Inbox my net
Seker gedink ek kort jou
Om my te red
Maar ek speel nie meer jou game nie
Daar's net niks meer oor om voor te baklei nie
Dans vir my, dans vir my
Ek betaal jou bed vanaand, Harlekyn
En as ons iewers kom wat soos n einde lyk
Kan julle my dooie liggaam ook gebruik
Die duiwel stipuleer my siels reeds syne
Hy't gedink hy wen
Maar ek wonder of hy weet van die verniel
Dat my siel minder werd is as my stem
Dans vir my, dans vir my
Ek betaal jou bed vanaand Harlekyn
En as ons iewers kom wat soos n einde lyk
Kan julle my dooie liggaam ook gebruik
Kan julle my dooie liggaam ook gebruik
Dans vir my, Harlekyn
Kan julle my dooie liggaam ook gebruik
Dans vir my, Harlekyn
Written by: Majo Rademeyer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...