album cover
30.06
322
Afrikaans
30.06 was released on November 29, 2024 by Next Music as a part of the album 7 Dag Naweek
album cover
Release DateNovember 29, 2024
LabelNext Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM168

Credits

PERFORMING ARTISTS
Mars
Mars
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Nick Jordaan
Nick Jordaan
Songwriter
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Nick Jordaan
Nick Jordaan
Producer
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Producer
Muse Records
Muse Records
Mixing Engineer

Lyrics

Opstaan
Met die sonopkoms in die oggend hier
Is dit lekker
Waar die bosveld ruik
Soos 'n gemsbok steak
Op die kole
Daar's n pro jagter
'n Wille vrou
Wat al die manne van hou, ek se jou nou
As sy 'n geweer hou
Is jy dood my ou
Sy's gevaarlik
Sy's die Blou Bul
Op die plaas
Akkuraat soos Naas
Sy kan my drop
Kan my skop
Sy's die girl vir my
Ek moet pasop!
Haar koeel
Gaan my kwes
Soos tarentaal jag
Met 'n 30-06
Net vere
En niks van die res
Bly oor!
Met 'n 30.06
In die oggend
'n Harde les
Het gaan buffel jag
Met n stomp knipmes
Ek het mis geskiet
Nou't ek dronk verdriet
Sy kan my weer kwes
Met haar 30.06
Gewond
Dalk pootuit
Maar ek voel gesond
Genoeg vir nog 'n dag
Waar sy my jag
Van haar bakkie af
Al die manne
Sit langs die vuur
Suig 'n koue bier, en lag dis duur
Om n buffel te kwes
Met 'n stomp knipmes
Dis gevaarlik
Soos 'n Blou Bul
Op die plaas
Akkuraat soos Naas
Sy kan my drop
Kan my skop
Sy's die girl vir my
Ek moet pasop!
Haar koeel
Gaan my kwes
Soos 'n tarentaal jag
Met 'n 30-06
Net vere
En niks van die res
Bly oor!
Met 'n 30.06
In die oggend
'n Harde les
Ek't gaan buffel jag
Met n stomp knipmes
Ek het mis geskiet
Nou't ek dronk verdriet
Sy kan my weer kwes
Met haar 30.06
Waar daar 'n horing is, is daar plesier
Daars 'n wille, 'n wille dier hier
In my visier
Waar daar 'n horing is, is daar plesier
Sy kan my weer dress met haar 30.0kwes
Sys die Blou Bul
Op die plaas
Akkuraat soos Naas
Sy kan my drop
Kan my skop
Sy's die girl vir my
Ek moet pasop!
Haar koeel
Gaan my kwes
Soos 'n tarentaal jag
Met 'n 30-06
Net vere
En niks van die res
Bly oor
Met 'n 30.06
In die oggend
'n Harde les
Ek't gaan buffel jag
Met n stomp knipmes
Ek het mis geskiet
Nou't ek dronk verdriet
Sy kan my weer kwes
Met haar 30.06
Waar daar 'n horing is, is daar plesier
Daars 'n wille, 'n wille dier hier
In my visier
Waar daar 'n horing is, is daar plesier
Written by: Hugo Ludik, Nick Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...