album cover
Waters (feat. Retief Burger) [Live]
63
Afrikaans
Waters (feat. Retief Burger) [Live] was released on February 6, 2025 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Waters (Live) [feat. Retief Burger] - Single
album cover
Release DateFebruary 6, 2025
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Lyrics

Kom alle soekers, almal wat dors
Kom word versadig en word verlos
Kom en drink en laat jou hart weer leef
Verse
Daar’s ‘n rivier wat vloei van sy troon
Met lewe in oorvloed wat stort uit die stroom
Kom en drink en laat jou hart weer leef
Want daar is net Een, daar’s net Een
Chorus
Jesus, lewende water,
Jesus, fontein van genade
Almal wat hoop daar is meer,
Hy is Jesus, bruisende lewe,
Jesus, bron van ons vrede
Almal wat smag na die waters van rus
Kom word vervul in Jesus!
Verse
{comment: Repeat verse 2}
Chorus
{comment: Repeat}
Bridge
Niks in hierdie lewe, kan vergelyk
Niemand in die wêreld, vervul soos Hy
Niks in hierdie lewe, kan vergelyk
Niemand in die wêreld vervul soos Hy
Niks in hierdie lewe, kan vergelyk
Niemand in die wêreld, vervul soos Hy
Niks in hierdie lewe, kan vergelyk
Niemand in die wêreld vervul soos Hy
Chorus
Jesus, lewende water, Jesus, fontein van genade
Almal wat hoop daar is meer,
Hy is Jesus, bruisende lewe,
Jesus, bron van ons vrede
Almal wat smag na die waters van rus
Kom word vervul in Jesus!
Written by: Christelle Combrink, Hendrik Maritz
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...