album cover
Sit Dit Af
3,666
Rock
Sit Dit Af was released on May 20, 2016 by Gallo Record Company as a part of the album Vintage Afrikaans
album cover
Release DateMay 20, 2016
LabelGallo Record Company
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM125

Credits

PERFORMING ARTISTS
Gereformeerde Blues Band
Gereformeerde Blues Band
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band
Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band
Songwriter
Ralph John Rabie
Ralph John Rabie
Songwriter, Composer

Lyrics

Die ander dag toe voel ek lam
Ek wou 'n klein bietjie ontspan
En 'n boer maak 'n plan
Ek sit my tv-set toe aan
Jy sal nie glo wat ek sien
Daar op my tv screen
Dit was 'n nare gesig
Dit het my heeltemal ontwrig
Dit was 'n moerse klug
Dit was P.W. se gesig
En langs hom staan ou oom Pik, ja
Ooo, ek dog ek gaan verstik
Mm sit dit af, sit dit af (sit dit af, sit dit af)
Sit dit af, sit dit af (sit dit af, sit dit af)
Sit dit af, sit dit af (sit dit af, sit dit af)
Want dis 'n helse straf
Ek stap kombuis toe kry 'n bier
En skakel oor na TV4
O my God, wat het ons hier?
Wat my tv screen ontsier
Is daar nêrens om te vlug?
Van daai man se mooi gesig
Met sy vinger in die lug
Gaan hy my lewe net ontstig
En die programme in die lug
Sien jy net P.W. se gesig
Ek vat jou nou 'n wed
Al die bure het M-net
Sit dit af, sit dit af (Sit dit af, sit dit af)
Sit dit af, sit dit af (Sit dit af, sit dit af)
Sit dit af, sit dit af (Sit dit af, sit dit af)
Want dis 'n helse straf
As daar iets is wat my kwel
Is dit my tv stel
(Hey)
(Sit)
(Dit)
(Af)
(Af)
Sit dit af, sit dit af (Sit dit af, sit dit af)
Sit dit af, sit dit af (Sit dit af, sit dit af)
Sit dit af, sit dit af (Sit dit af, sit dit af)
Want dis 'n helse straf
Sit dit af, sit dit af (Sit dit af, sit dit af)
Sit dit af, sit dit af (Sit dit af, sit dit af)
Sit dit af, sit dit af (Sit dit af, sit dit af)
Want dis 'n helse straf
Written by: Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band, Ralph John Rabie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...