album cover
Jamblikke
5,029
Rock
Jamblikke was released on September 4, 2015 by Select Musiek as a part of the album In My Bloed
album cover
Release DateSeptember 4, 2015
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM179

Credits

PERFORMING ARTISTS
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Michael Lindt
Michael Lindt
Composer

Lyrics

Ah-ah, ah-ah
(Jamblikke visblikke)
Ah-ah, ah-ah
(Is alles in die bakkie laat die wiele draai)
Elke dag tot die son gaan sak tap die sweet om elke uur
Sakke sout en 'n bitter pil as verkeer so teen jou skuur
Na die gym toe en die werk toe en dan skool toe moet ons gaan
Kos maak en skoon maak is deel van ons bestaan
Ons hardloop rond ja ons vat nie grond te min ure in die dag
Hoe gaan ons die briek aan draai dis tyd dat ons weer lag
As ons games speel en 'n grap deel en ek 'n foto van jou steel
'N Boek lees en saam wees ons nooit verveel
Jamblikke visblikke vier by vier
Almal bymekaar die hele family
Die hond en die kat en die pappegaai
Is alles in die bakkie laat die wiele draai
Jamblikke visblikke
(Ah-ah)
Visstokke minirokke
(Ah-ah)
Sonbrille pynpille
(Ah-ah)
Is alles in die bakkie laat die wiele draai
(Ah-ah, ah-ah)
(Ah-ah, ah-ah)
Is alles in die bakkie laat die wiele draai
Ons jaag altyd 'n nuwe dag net om môre weer te kla
Ons dink nog ons het 'n bietjie tyd dan is die nuwe kwale daar
Jy moet oppak jy moet aflaai en die tyd is reeds so min
En ons wens net die vakansie kan nou begin
Jamblikke visblikke vier by vier
Almal bymekaar die hele family
Die hond en die kat en die pappegaai
Is alles in die bakkie laat die wiele draai
Jamblikke visblikke
(Ah-ah)
Visstokke minirokke
(Ah-ah)
Sonbrille pynpille
(Ah-ah)
Is alles in die bakkie laat die wiele draai
Junie wind en reën of ons nou geld moet leen
Desember in die sonnetjie met 'n af been hond wat kreun
Gee ons net 'n kans om 'n bietjie af te blaas
Ons wil net 'n bietjie rus voor ons weer so moet jaag
(Jamblikke visblikke)
Ah-ah
(Visstokke minirokke)
Ah-ah
(Sonbrille pynpille)
Ah-ah
Jamblikke visblikke
(Ah-ah)
Visstokke minirokke
(Ah-ah)
Sonbrille pynpille
(Ah-ah)
Is alles in die bakkie laat die wiele draai
Jamblikke visblikke vier by vier
Almal bymekaar die hele family
Die hond en die kat en die pappegaai
Is alles in die bakkie laat die wiele draai
Jamblikke visblikke
(Ah-ah)
Visstokke minirokke
(Ah-ah)
Sonbrille pynpille
(Ah-ah)
Is alles in die bakkie laat die wiele draai
Written by: Don Kelly, Michael Lindt, Niel Schoombee, Pierre Rossouw
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...