album cover
Glaskasteel
1,348
Afrikaans
Glaskasteel was released on March 31, 2014 by Select Musiek as a part of the album Hou Vas
album cover
AlbumHou Vas
Release DateMarch 31, 2014
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM133

Credits

PERFORMING ARTISTS
Romanz
Romanz
Vocal Ensemble
Nianell
Nianell
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Sean Butler
Sean Butler
Composer, Lyrics
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics, Composer

Lyrics

(Oh-oh-oh-oh)
(Oh-oh-oh-oh)
Aangeraak oop gemaak als in my nuut gemaak
Hoor jy hoop jy deel jy die gevoel
Opgetem vasgeklem als in jou vir my bestem
Soek jy sal jy vashou aan my hart
Niks sal my kan keer
Liefling ek neem beheer
Ek bou 'n brug tot by jou glaskasteel
Ek breek die mure om jou hart te steel
Ek sal nie ophou ek sal als probeer
Liefde kan niemand keer
(Liefde kan niemand keer)
Was deur riviere bo oor berge klim
(Oh-oh-oh-oh-oh)
My symfonie 'n liefdes lied kon sing
Weer probeer ek neem beheer
Liefde kan niemand keer
(Liefde kan niemand keer)
(Oh)
Vas besluit tyd loop uit lente kom die liefde blom
Hoor jy hoop jy deel jy die gevoel
(Hoor jy hoop jy deel jy)
(Oh-oh)
Verandering toenadering als op nuut wag verniet
Soek jy sal jy vashou aan my hart
(Oh-oh-oh)
Niks sal my kan keer
(Oh-oh-oh-oh-oh)
Liefling ek neem beheer
(Oh-oh-oh-oh-oh)
Ek bou 'n brug tot by jou glaskasteel
Ek breek die mure om jou hart te steel
Ek sal nie ophou ek sal als probeer
Liefde kan niemand keer
(Liefde kan niemand keer)
Was deur riviere bo oor berge klim
(Oh-oh-oh-oh-oh)
My symfonie 'n liefdes lied kon sing
Weer probeer ek neem beheer
Liefde kan niemand keer
(Liefde kan niemand keer oh-oh)
Hierdie skanse rondom my
Die seer waarteen ek stry
Jou liefde maak my vry
Aan die hemel kan ons raak
Ek sal vir jou oop maak as vriend as lewens maat
Bou 'n brug tot by jou glaskasteel
(Oh-oh)
Ek breek die mure om jou hart te steel
(Oh-oh)
Ek sal nie ophou ek sal als probeer
(Oh-oh)
Liefde kan niemand keer
(Liefde kan niemand keer)
(Oh-oh)
Ek bou 'n brug tot by jou glaskasteel
(Glaskasteel)
Ek breek die mure om jou hart te steel
Ek sal nie ophou ek sal als probeer
Liefde kan niemand keer
(Liefde kan niemand keer)
Was deur riviere bo oor berge klim
(Oh-oh-oh-oh-oh)
My symfonie 'n liefdes lied kon sing
Weer probeer ek neem beheer
Liefde kan niemand keer
(Glaskasteel)
Written by: Niel Schoombee, Sean Butler
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...