Credits
PERFORMING ARTISTS
Robbie Wessels
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Robbie Wessels
Composer
Lyrics
Dit was prysuitdeling
Die hele dorp was daar
Kobus het soos altyd weer die beste gevaar
Toe hy opstap met sy rugby prestasie
Hoor hy konfidensiële informasie
Hy kon uitvis
Wat juffrou Muller in die skoolhoof se oor sis
Skinnidip saam my
Maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my
My bikini is te klein vir my
'N Periode was nog nooit ooit so kort nie
Ons wou nêrens anders wees as voor daai bord nie
Nog nooit het ons daai juffrou so gesien nie
In ons drome was sy sonder haar bikini
Ons het begeer
Om haar woorde voor ons oë te sien gebeur
Skinnidip saam my
Maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my
My bikini is te klein vir my
Uit die boom huis van ou Albert Cupido
Sien ons die skoolhoof in sy army speedo
Juffrou Muller met sjampanje in haar een hand
Kaalbas op die trappie by die vlak kant
Toe staan sy op
Toe val die boom huis met die woorde in ons kop
Skinnidip saam my
Maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my
My bikini is te klein vir my
Skinnidip saam my
Maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my
My bikini is te klein vir my
Written by: Robbie Wessels

